LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clivia Cottage | LekkeSlaap
+10

Clivia Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Musson-straat 43, Eastcliff, Hermanus, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 R1 105 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Clivia Cottage is in ’n stil, boomryke straat in Eastcliff, Hermanus geleë. Die dorp se natuurskoon, matige klimaat, buitemuurse doendinge, blommeryk en nabyheid aan Kaapstad, maak dié dorp die ideale plek om die Overberge vanaf te verken.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, waarvan 1 'n en suite-badkamer het. Elke kamer het ’n dubbelbed. Daar is ’n oopplan-leefarea en kombuis met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, oond, breekware, eetgerei en ’n eettafel. Die studeerkamer het ’n slaapbank.

Buite is daar ’n braai-area onder ’n groot boom. Die perseel is veilig met ’n afstandbeheerhek en alarmstelsel wat in die aand aangesit word.

Slaapplek

’n Bespreking by Clivia Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Musson-straat 43, Eastcliff, Hermanus, 7700, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 300
Vanaf R1 105
per nag (plek vir 4)
was R1 300
Vanaf R1 105
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Musson-straat 43, Eastcliff, Hermanus, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApHbS9BATOLVpXJNG5pteWa01gIuPouK0yJgQ4nkkZXFTbRdTkT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 300, nou Vanaf R1 105  per nag (plek vir 4) 43 Musson Street Eastcliff 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.410735 19.245716
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!