LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clivia Guest House | LekkeSlaap
+9

Clivia Guest House

16 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Clivia Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Esther G - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther G

Skoon, gemaklik en veilig.

Ons het baie lekker gebly by Clivia Gastehuis. Eienaars is vriendelik en baie behulpsaam. Eenheid is skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Gastehuis is ook veilig met sekuriteitstoegang.

Jp S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, baie gasvry.

Met aankoms 'n vriendelike verwelkoming, ons is ingeboek met groot gemak en rustigheid. Akkommodasie was bo verwagting gewees. Ontbyt asemrowend en baie lekker. Baie, baie dankie aan Clivia se super-span.

Karien V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld!

Gasheer en gasvrou is baie vriendelik!

Johan M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Enkelreisiger

Aangenaam en rustig.

Net wat nodig is na 'n dag se werk. Ligging baie sentraal, met goeie buurt-veiligheid. Eie afdak met hek.

Clivia Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die ondersteuning!
Ons geniet dit om jou as gas te hê!

Clivia Guest House
Nina V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina V
Enkelreisiger

Baie gawe eienaars en netjiese geriewe.

Hou net ingedagte daar is ‘n perk op WiFi gebruik.

Clivia Guest House's terugvoer

Daar is wel n perk op die Wi-Fi, maar daar kan n reëling getref word indien meer benodig word. Dit is net sodat ons voorsiening kan maak, en behoort nie n probleem te wees nie.

Clivia Guest House
Lothe V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lothe V
Saam met vriende

Was aangenaam.

Skoon en veilig. Heerlike lugverkoeler. Klein maar kompak met al die nodige toerusting.

Linda S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Enkelreisiger

Die gasvrou was baie vriendelik.

Die gastehuis is goed versorg en uiters netjies

Clivia Guest House's terugvoer

Baie dankie vir jou ondersteuning, kom gerus weer!
Groete en geseënde feestyd!

Clivia Guest House
Jakkie J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Die omgewing is pragtig. Die eienaars gasvry en baie behulpsaam. Ek sal definitief weer daar oorbly.

Loma J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loma J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Baie vriendelike gasvrye gasvrou en man. Goed toegerus. Verblyf geniet.

Ulrike J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrike J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, netjies, keurig.

Die woonstel was perfek vir ons een aand se oorslaap, maar ons sou gerieflik langer kon bly. Die beddegoed was perfek vir die koue wintermaande; snoesig met 'n luukse gevoel. Ons gashere was baie vriendelik. Stil, rustige buurt. Ons sal Clivia definitief weer oorweeg as ons kom kuier.

Clivia Guest House's terugvoer

Ons is bly julle het lekker gebly, kom gerus weer.

Clivia Guest House
Renier S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier S
Enkelreisiger

Alles was 100%.

Goed toegerus. Eienaars is baie vriendelik, asvry en verwelkomend.

Juliana C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Die gastehuis was alles wat ons verwag het, baie dankie.

Clivia Guest House's terugvoer

Ek is bly julle het lekker gebly!

Clivia Guest House
Mashitishe Jacob M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mashitishe Jacob M
Enkelreisiger

It is a good place.

The facility is neat, quiet and more secured.

Shaun S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun S
Enkelreisiger

Gerieflik en vriendelik ontvang.

Ek het lekker gebly, dit was skoon en netjies. Beslis aanbeveel.

Clivia Guest House's terugvoer

Ons is bly jy het lekker gebly, Shaun.
Kom gerus weer.
Groete en geniet jou fietsry.

Clivia Guest House
Maretha M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha M
Enkelreisiger

Veilig, privaat en gepas vir my doel van besoek aan Pretoria.

Clivia Guest House is ‘n uitstekende keuse wanneer mens vir sake waarvoor jy baie uithuisig gaan wees veilige, netjiese, privaat verblyf soek. Ek het dit nie ervaar tydens my verblyf nie, maar dit kan dalk warm raak.

Clivia Guest House's terugvoer

Ons is bly jy het lekker gebly, Maretha.
Pretoria is 'n warm stad in die somer, daarom het ons lugreeling beskikbaar soos nodig.

Clivia Guest House
Leon D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon D
Enkelreisiger

Very tranquil, peaceful.

Hannes and Liesbet greets you with openness and friendliness. I can only recommend them in high regard.

Vanaf R495
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R495
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R495
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelweg 124, Rietondale, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGp75NbXxISzrDULKQRzGLUgyTkdP29JgDP3ntRBs7FiFJb8Ceq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 124 Kameel Road Rietondale 0084 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.726430322908 28.227557836805
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!