Close to it all

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 25 % af

Kry 25% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Close to it all bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel in die veilige Dezicht Landgoed in Richwood. Die landgoed is op die rand van die prentjiemooi Durbanville Wynroete en 3,1 km van Durbanville Hills Wynlandgoed af.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank in. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en dit lei na 'n balkon met 'n uitsig op Tafelberg in die verte.

Die ligging bied maklike toegang tot Blouberg en Table View se strande, Milnerton en wynlandgoedere in Durbanville. Die landgoed is 19,9 km van Kaapstad af.

Slaapplek

'n Bespreking by Close to it all sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Close To It All gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 R563 per nag (plek vir 2)

Kry 25% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za