LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cloud 9 Boutique Hotel & Spa | LekkeSlaap
+47

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 95 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kloofnekweg 12, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 446 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa is aan die voet van Tafelberg in die hartjie van Tamboerskloof geleë. Die hotel word deur kroeë, eetplekke en vermaak omring en die V&A Waterfront en strande is net 10 minute ver.

Die hotel bied verskeie en suite-kamers met 2 enkelbeddens, koningingrootte- of koninggrootte-beddens, lugversorging, 'n Nespresso-koffiemasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en vinnige WiFi elk.

Cloud 9 verbind 5 pragtige erfenisgeboue via 'n sentrale ontvangsarea en beskutte binnehof. Die hotel het 'n pragtige dubbelverdiepingrestaurant, Mountain Club, op die dak en 'n plonspoel met 'n uitsig oor die stad en op Tafelberg. Daar is ook 'n spa/haarsalon met 3 behandelingskamers, 'n hysbak, 24 uur-ontvangs, sekuriteit en gasteparkeerplek. Daar is 'n ingangsportaal wat ook as 'n kunsgalery met Afrika-kuns dien en 'n swembad met 'n sondek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Spaans
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Cloud 9 Boutique Hotel & Spa
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kloofnekweg 12, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cloud 9 Boutique Hotel & Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 446
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 446
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 95 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kloofnekweg 12, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6980141debf4694d1891661c8099f1b1d9193c3569467ec873b6b662935664d125b254f7e7c8e33fd5afa8b0ee830a7d672b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 446  per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 12 Kloof Nek Road Tamboerskloof 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 11:00 -33.929869004899 18.408456873985
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem