Cloud 9 Self-catering Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cloud 9 Self-catering Accommodation is gerieflik in die woonbuurt Strubenvale in Springs in Johannesburg. Die drieslaapkamerhuis is oorkant 'n mediese sentrum geleë sowel as verskeie kitskos-eetplekke, 'n Spar-sentrum en -drankwinkel en 'n karwasplek. Die huis is apart en privaat, langsaan die residensiële eiendom waar die eienaars woon.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en 'n -eetarea. Die eerste kamer het 'n enkelbed en 'n koningingrootte-bed. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 'n dubbelbed. Die huis het slaapkamer vir 7 gaste. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien, 'n etenstafel en stoele. Die oopplan-kombuis lei na 'n sitkamerarea met 'n TV met volledige DStv. Die huis is toegerus met WiFi.

Die huis het 'n patio met braaigeriewe en 'n lapa. Hierdie geriewe is langsaan die eienaars wat op die perseel woon, maar is heeltemal privaat en apart. 'n Pendeldiens vanaf en na O.R. Tambo Internasionale Lughawe kan met die eienaar gereël word teen 'n addisionele koste. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is 38,3 km vanaf die huis. Vervoer kan gereël word.

Slaapplek

'n Bespreking by Cloud 9 Self-catering Accommodation sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cloud 9 Self-catering Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R599 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za