Cloud9 Self Catering Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cloud9 is geleë aan die buitewyke van Krugersdorp en spesialiseer in gerieflike verblyf in die voorstad Protea Ridge. Dit is geskik vir natuurliefhebbers, paartjies, sakereisigers en groepe.

Verblyf word aangebied in 3 standaard-eenhede. Daar is 2 chalets, elk met 2 slaapkamers, en 1 wittebrood-suite. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n leefarea met 'n TV met DStv.

Besienswaardighede in die omgewing sluit in: die Wieg van die Mensdom ('n wêrelderfenisgebied), leeu- en renosterpark, Maropeng en die Sterkfontein-grotte. Oor die algemeen is 'n kuier by ons 'n onvergeetlike ervaring. Cloud9 is ook na aan Westgate se winkelsentrums, Cradlestone- en Clearwater Mall en die Silverstar Casino.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cloud9 Self Catering Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za