Louis Trichardt Akkommodasie by Cloudforest Chapel & Camping | LekkeSlaap
+20

Cloudforest Chapel & Camping

4 resensies
Selfsorg
Kampeerplekke
Vanaf R250
per eenheid
Beskrywing

Die kampeerplekke is op gras en elkeen het 'n privaat watertoevoer. Daar is aparte ablusiegeriewe vir mans en vrouens. Die wasgeriewe word deur al die gaste gedeel. Let asb. daarop dat daar geen elektrisiteit by die kampeerplek is nie, maar 'n inverter kan vooraf gereël word.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word geld op 'n kampeerbasis, en gaste moet asb. hulle eie kamptoerusting saambring.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Huis 1
Vanaf R500
per eenheid
Beskrywing

Die selfsorghuis het 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met basiese moderne geriewe en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke. Linne en handdoeke word vir gaste voorsien. Die eenhede word nie skoongemaak nie. Skoon linne en handdoeke word elke derde dag voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R250
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bluegumsport-pad, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5ZmQ0ZWNkLWRiYjEtNDMxNS04NmU2LWVkYmYxMTY3ZGUxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R250  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Bluegumsport Road Louis Trichardt 0920 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -22.991253256897 29.912469899864
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za