LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clouds Guest House | LekkeSlaap
+25

Clouds Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 16 resensies vir Clouds Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Rbm S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rbm S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Baie lekker gebly en aan gasvryheid het niks ontbreek nie.

Ronel J - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J
Saam met vriende

Die ontbyt was heerlik.

Kamers skoon en die geskenkies was 'n bonus. Dankie.

Martin V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Martin V

Het vir Argus-fietstoer gegaan, maar ander gaste het na 12 nog geraas. Het lekker gebly.

Sal graag weer daar bly lekker privaat, maar ander gaste neem nie ander in ag nie. Daar is ook net 3 TV en 1 sportkanaal. Ek sou sê die prys is heelwat meer as ander in omgewing. Sorteer dit uit en kan 'n top plek raak.

Joseph Francois O - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph Francois O
Gesin met tieners

Stil en rustig.

Aangename verblyf in 'n vierslaapkamer-eenheid. Selfsorg met al die nodige geriewe. Behulpsame personeel met 'n daaglikse skoonmaakdiens wat die verblyf net meer aangenaam maak. Ek en my gesin beveel Clouds Gastehuis beslis aan vir gesinne. Naby Tygervallei en 20 minute se ry vanaf Kaapstad.

Anna-mari B - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mari B

Ek en my ma het vir 2 nagte oorgeslaap. Ons was baie gelukkig met die diens en akkommodasie.

Ek sal Clouds Guest House enige tyd aanbeveel vir ander. Ons het heerlik gebly. Die diens was uitstekend en die akkommodasie baie gerieflik en netjies. Dankie.

Henk S - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en heerlik gebly.

'n Mooi plek en lekker privaat. Skoon en netjies. Die personeel was baie professioneel en gaaf. Dankie.

Annatjie B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie B
Gesin met tieners

Baie dankie vir die moeite van die gasvrou.

Netjiese blyplek en aangename omgewing.

Doret F - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik; sal verseker weer daar bly. Baie dankie, dit het gevoel soos my eie huis!

Skoon en net soos my eie huis!

James J - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
James J

Baie vriendelike ontvangs.

Veilig, netjies en goed toegerus.

Liesl P - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl P
Gesin met tieners

Baie vriendelike diens!

Hulle het uit hulle pad uit gegaan om ons gemaklik en welkom te laat voel.

Marientjie V - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marientjie V
Saam met vriende

Gerieflik, skoon en aangenaam.

Sal definitief aanbeveel vir ander persone aangesien die besprekings sowel as die verblyf sonder enige probleme verloop het. Die personeel is ook goed opgelei.

Thinus B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Kamer 9 benodig egter 'n afdak voor die skuifdeur om son af te skerm.

Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs gehad. Nogmaals dankie en voorspoed vir die nuwe jaar. Sien julle weer in Des. 2014!

Debbie N - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie N

Friendly staff, extremely helpful.

The location of the Guest House, is great for travelling around Cape Town. If guests are staying for a night or for a weekend, it is ideal. However I do not recommend them for long stay overs, as cleaning staff are limited, so to my standards, the rooms were not cleaned very well during our stay. To the point that cleaning at times was done by ourselves. Also, the gardens and lawns were not very well kept. The office ladies, Chantelle and Christie, were extremely helpful and went out of their way to make our stay a pleasant one.

Marié L - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marié L
Gesin met tieners

Baie gerieflik, ruim en heerlik om buite te kan sit en braai.

Baie dankie, ons verblyf was baie gerieflik en die personeel was vreeslik vriendelik en behulpsaam.

Victoria T - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Victoria T

Clean, tidy, safe, unit ... pity about the cold!

Although clean and well equipped, I found the Clouds unit cold (tiles) and heating inadequate. Peaceful secure environment - and cute tortoises! - were great. Management very welcoming and hospitable.

Hermanie D - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hermanie D
Gesin met tieners

Bevredigend.

Skoon en netjies, maar oud. Ons vind dit effens duur vir selfsorg-akkommodasie.

Vanaf R1 090
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairwinds-weg 3, Eversdal, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyZWRkMTIzLWJjZTUtNGIyNy1hNGEyLWU1NTljNzYwNDljNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 090  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 3 Fairwinds Road Eversdal, Durbanville 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.856833989422 18.652564287186
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!