Shelly Beach Akkommodasie by Clover Bay | LekkeSlaap
+15

Clover Bay

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan, St Michaels On Sea, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Clover Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lig en lugtige tweeslaapkamerwoonstel op St Michael’s Beach, met 'n lieflike uitsig oor die see en strandmeer. Daar is ook 'n gesinsrestaurant, strandfrontkroeg en 'n viswinkel op jou voorstoep.

Dié woonstel het slaapplek vir 7 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. In die leefarea is daar 'n enkelslaapbank beskikbaar. Die woonstel het 1 badkamer met 'n bad, stort en 'n aparte toilet. Die kombuis het 'n oopplan-uitleg en lei na die eetarea en sitkamer. Dit is goed toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n TV met volledige DStv en 'n DVD-speler. Die sitkamer se skuifdeure bied toegang tot 'n klein balkon met 'n draagbare houtskoolbraai en 'n gasskottel. Die balkon kyk ook uit oor 'n bekende strandfront restaurant. Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek vir 1 voertuig. Linne word voorsien. Gaste moet asb. hul eie strand- en badhanddoeke saambring. Die woonstel word nie skoongemaak nie, indien ander reëlings getref word.

Die Shelley winkelsentrum is net 1 minuut vanaf die kompleks met verskeie winkels en vermaak. Gaste kan ook die beskutte St Michael's strand besoek en bekende eetplekke.

Slaapplek

’n Bespreking by Clover Bay sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Clover Bay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Marinerylaan, St Michaels On Sea, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Clover Bay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan, St Michaels On Sea, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0OuY2FV3b45v1VGZz0rcdz5mNAQ0ZXSmGAGoT8clE4L96HUmJW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Marine Drive St Michaels On Sea 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 09:00 -30.818480379603 30.404422154377
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za