Clover Bay 11
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 357
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Henco C - Mrt 2024
Algehele gradering
Plekkie is ideaal vir ons 6 dag verblyf.
Monnique V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Clover Bay 11 se terugvoer
Ons is bly julle het lekker gekuier. Clover Bay is lekker by alles ja. Sien julle weer gou!
Ernst G - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies en alles wat jy nodig het is binne loopafstand. Uitsig van balkon is spraakwekkend.
Clover Bay 11 se terugvoer
Thank you for this review.
Marisa P - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik. Ons het veral die uitsig vanaf die balkon en hoofslaapkamer geniet.
Jaco S - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was bake lekker.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Marinerylaan 1022, St Micheals-on-Sea, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom