Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clover Bay 4

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Mrt 2024 tot 2 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 1022, St Micheals-on-Sea, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R660 R528 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Clover Bay 4 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks wat regoor St Michaels-strand in St Michaels-on-Sea in Margate is.

Die woonstel is op die eerste verdieping en is geskik vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en toegang tot 'n tweede badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n plafonwaaier. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en skottelgoedwasser toegerus.

Die aangrensende sit-area het 'n TV met Openview. 'n DStv-koppelpunt. Indien gaste DStv wil kyk is hulle welkom om hul eie DStv-dekodeerder saam te bring. Explora-dekodeerders kan ongelukkig nie gekoppel word nie. Die sit-area lei na 'n balkon met 'n gasbraai en 'n see-uitsig.

Die kompleks is regoor die strand en het parkeerplek op die perseel. Dit is ook naby Shelly Centre, restaurante en buitelug- aktiwiteite.

Slaapplek

’n Bespreking by Clover Bay 4 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Clover Bay 4
Netheid
5.0/5
Diens
2.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Marine-rylaan 1022, St Micheals-on-Sea, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Clover Bay 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R660
R660 R528
per nag (plek vir 4)
Vanaf R660
R660 R528
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 1022, St Micheals-on-Sea, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe49966e76f23c6caaf936ce64fa535fbf2123aae93bccdfea76a35b419a2520daa2dcd59745d4af38b43e0565e55ce29443f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R660 nouVanaf R528 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 1022 Marine Drive St Micheals-on-Sea 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.818461263026 30.404409186508