Clover Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Clover Cottage is 'n gesins-eenheid op 'n kleinhoewe aan die buitewyke van Langenhovenpark.

Gaste kan die stilte en die stil omgewing geniet. Daar is 'n pragtige tuin met voëllewe wat gaste van die stoep af kan gewaar. Die stoep lei na binne met Franse deure.

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapareas, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n koningingrootte-bed in die oopplan-sitarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie het verhit- en eetgeriewe, insluitend 'n yskassie en 'n mikrogolf.

Die leefarea het 'n TV met DStv en gratis WiFi. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar. Clover Cottage is naby die N1, UFS en inkopiesentrums.

Slaapplek

'n Bespreking by Clover Cottage sluit in:

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Clover Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za