LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clover Cottage | LekkeSlaap
+13

Clover Cottage

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Clover Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Kerstin G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerstin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was great.

The stay was great at Clover Cottage.

Leentjie F - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leentjie F
Gesin met klein kinders

Rustige en stil omgewing en heerlik om in die tuin te stap of sommer net buite te sit.

Die huisie is ruim, netjies en baie goed toegerus. Sharon het ons baie vriendelik ontvang en sommer bietjie bederf ook. Ons sal verseker weer gebruik maak van die gasvrye verblyf te Clover Cottage.

Elize S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly in Clover Cottage

Huis is pragtige gemeubileer met hoë gehalte meubels en bykomstighede. Ontvangs deur Sharon en haar man was baie hartlik. Droomtuin!

Marne D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marne D

Ons was baie beïndruk met Clover Cottage. Die Cottage is pragtig, en die tuin iets besonders (wens ons kon langer op daai stoep sit en kuier).

Die blyplek was baie netjies, skoon, en smaakvol versier en bied alles wat mens nodig het. Ons sal graag weer by Clover Cottage bespreek.

Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blouberglaan 14, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAups7ol960kBxwidvnhbZmwyFHeGWt7IgdYV8BwfEMqg3MCOaXB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 4 persone) 4 5 1 5 14 Blouberg Avenue Spitskop 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -29.087506681632 26.150451509978
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!