Cloverleigh Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cloverleigh Guesthouse is op die rand van die Wilderness-strandmeer geleë in die hartjie van die Tuinroete van Suid-Afrika. 'n Kort entjie se stap al langs die plankpaadjie sal jou tot op die strand neem. Ons is ook binne maklike stapafstand van die winkels en restaurante.

Ons bied 4 grasdakkothuise met privaat ingange en 'n tweeslaapkamer-gesinseenheid. Daar is braaigeriewe, 'n kombuisie, satelliet-TV, M-Net en gratis WiFi in die kothuise. Ons bied verder ook piekniekmandjies, 'n lughawependeldiens, faks- en e-pos-geriewe en veilige parkeerplek.

Cloverleigh Guesthouse is sentraal geleë ten opsigte van al die bekende gholfbane in George en Knysna. Wilderness is verder 'n lieflike plek om watersport te beoefen en bied ook uitstekende voëlkyk-geleenthede, daar is verskeie tipes watervoëls wat hier broei. Ons is verder naby aan Oudtshoorn geleë vir 'n besoek aan die Kangogrotte, volstruisplase en 'n skilderagtige rit deur die Swartbergpas na Prins Albert.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams
  •  Frans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cloverleigh Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R875 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za