Club Drive (CLU001)

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Club Drive (CLU001) is 'n selfsorg-vakansiehuis teen die gholfbaan wat die Zimbali Kusoord aan die Noordkus. Dit is ideaal vir oordeelkundige gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met 'n hele rits geriewe op die perseel.

Die huis het 3 vlakke en is modern gemeubileer. Daar is 6 slaapkamers en 4 en 'n halwe badkamers. Die slaapkamers is toegerus met of 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en die badkamers beskik oor 'n bad of 'n Jacuzzi en/of 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis is goed toegerus vir die voorbereiding van maaltye en daar is 'n opwaskamer beskikbaar langs dit. Daar is 3 leefareas, een van hulle het 'n platskerm-TV met volledige DStv.

Skuifdeure lei van die leefarea na die dek met patiomeubels en 'n plonspoel en bied 'n mooi uitsig oor die landgoed. Die huis het ook 'n sauna, 'n stoomhoekie en 'n klein gimnasium vir gaste se gebruik. Daar is 'n dubbelmotorafdak waar 2 voertuie kan parkeer en 'n motorhuis vir nog 'n motor.

Die landgoed bied swembaddens, 'n 18-putjie-gholfbaan, 'n spa, tennis- en muurbalbane en 'n veilige strand waar verskeie watersporte geniet kan word indien dit vooraf gereël word.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Jacuzzi
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Club Drive (CLU001) gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 650 per nag (plek vir 14)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false