Club Med 23

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Club Med 23 is ’n bekoorlike vakansiehuis in ’n veilige kompleks in Hibberdene, ’n kusdorpie aan die Hibiskuskus van KwaZulu-Natal. Dié bekende vakansiebestemming is aan die oewer van die Umzimai-rivier en spog met verskeie swemstrande, ’n pragtige strandmeer en natuurlike aantreklikhede.

Dié eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en lei na ’n privaat houtdek. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n enkelbed en daar is ’n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het ’n stort.

Daar is ’n oopplan-kombuis wat met ’n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, elektriese braaipan en ’n wasmasjien toegerus is. Ander geriewe sluit, lugversorging, ’n braai-area op die dek, ’n TV met DStv, veilige parkeerplek en toegang tot ’n gemeenskaplike swembad in die kompleks in.

Besoekers aan Hibberdene kan swem, duik, snorkel, skubaduik, visvang, gholfspeel, voëlkyk, rolbalspeel en tennisspeel.

Slaapplek

'n Bespreking by Club Med 23 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Club Med 23 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za