Mykonos Akkommodasie by Kaliva 358, Langebaan Apartment | LekkeSlaap
+24

Kaliva 358, Langebaan Apartment

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir Kaliva 358, Langebaan Apartment
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Elroy A - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elroy A
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier. Mooi uitsig oor see van balkon af. Sal beslis weer kom.

Baie lekker vakansie gehou. Mooi uitsig oor see van balkon. Alles netjies en skoon/gerieflik gewees. Eienaar my ook bederf met 2 bottels sjampanje. Sal beslis weer kom.

Kaliva 358, Langebaan Apartment's terugvoer

Baie dankie Elroy
En 'n groter dankie vir jou geduld. Julle is enige tyd weer welkom, en 'n afslaggie is gewaarborg.
Goed gaan.

Kaliva 358, Langebaan Apartment
Berdene V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Berdene V
Gesin met klein kinders

Goeie rus ingekry.

Heerlike naweek as gesin hier deurgebring! Die kinders het die warm swembad en speletjie-kamer naby die casino vreeslik geniet. Verder, lieflike sonskynweer gehad. Sal beslis aanbeveel!

Kaliva 358, Langebaan Apartment's terugvoer

Baie dankie Berdene
Julle is enige tyd weer welkom.
Goed gaan.

Kaliva 358, Langebaan Apartment
Jaco W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco W
Gesin met tieners

Heerlike verbly vir tieners wat die sportaktiwiteite geniet het.

Baie gerieflike blyplekkie met alles wat 'n mens nodig het. Die oord bied baie aan vakansiegangers en veral ons tieners het dit baie geniet. Diens is baie goed met die ontvangs wat dadelik probleme uitgesorteer het. Het net gesukkel om die karavaanpark uiteindelik te vind, maar moes maar by ontvangs eerder gevra het.

Kaliva 358, Langebaan Apartment's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering Karin.

Kaliva 358, Langebaan Apartment
Charlene H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene H
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Die woonstel is goed geleë en ten volle toegerus. Pragtige uitsig oor die see! Die daaglikse skoonmaakdiens was ‘n bonus.

Kaliva 358, Langebaan Apartment's terugvoer

Julle is enige tyd weer welkom Charlene.

Kaliva 358, Langebaan Apartment
Petro N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro N
Gesin met klein kinders

Ongelooflike somervakansie en kan nie wag om weer te bespreek.

Ligging is perfek met see-uitsig vanaf braai en leefarea asook hoofslaapkamer. Kaliva is goed toegerus met alles en meer. Enigste bekommernis was die hoofslaapkamer-venster wat baie laag is en ons moes dit op 'n skrefie oopmaak aangesien ons op die 3de vloer was met die gevaar dat jy maklik by die skuifvenster kan uitval. Ons sal beslis weer bespreek vir 'n onvergeetlike vakansie.

Kaliva 358, Langebaan Apartment's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering Petro, en julle is meer as welkom om weer te kom.
Ek is baie bly julle kon lekker ontspan, en die vakansie geniet.

Mooi bly.
Denrick

Kaliva 358, Langebaan Apartment
Edwin B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edwin B
Enkelreisiger

Baie netjies en gerieflilk.

Pragtige plek, baie strategies geleë om Weskus te verken, goeie diens.

Kaliva 358, Langebaan Apartment's terugvoer

Baie dankie weereens vir jou bespreking Edwin, en ek is bly jy het 'n positiewe ervaring gehad.

Goed gaan,
Denrick

Kaliva 358, Langebaan Apartment
Patricia Jessie K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Patricia Jessie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Is bewus van die watertekort in die provinsie, maar netheid laat veel te wens oor!

Gedurende ons verblyf is daar nooit 'n poging aangewend om die duiwemis reg in die voordeur te verwyder nie. Die woonstel is nie regtig skoongemaak nie en by herhaalde versoeke is die asblikke leeg gemaak. Die badkamer het 'n onaangename reuk en die handdoeke wat nooit omgeruil word is onwelriekend en hard. Sal hierdie oord beslis nie weer besoek nie.

Kaliva 358, Langebaan Apartment's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Patricia.
Ek as eienaar het dit dadelik met Club Mykonos bestuur opgeneem, en intussen het dit drasties verbeter.
Gee ons gerus weer 'n kans.

Kaliva 358, Langebaan Apartment
Amanda R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R

Ons het baie lekker gebly in Kaliva 358.

Kaliva 358 is baie netjies en skoon met 'n ongelooflik uitsig oor die see. Was 'n bonus om jou eie braaiplek te hê. Sal definitief die Kaliva aanbeveel vir vriende en familie en sal dit definitief weer bespreek.

Kaliva 358, Langebaan Apartment's terugvoer

Baie dankie Amanda. Julle is enige tyd weer welkom.

Kaliva 358, Langebaan Apartment
Surett D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surett D
Gesin met tieners

Gevoel van bederf.

Blinkskoon moderne verblyf met lekker vakansie gevoel. Lekker addisionele fasiliteite en program vir kinders.

Kaliva 358, Langebaan Apartment's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering Surett. Julle is enige tyd weer welkom.

Kaliva 358, Langebaan Apartment
Piet B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B
Saam met vriende

Wonderlike ervaring.

Goeie ontvangs, personeel, vriendelik en hulpvaardig. Akkommodasie was netjies en alle benodighede in plek.

Kaliva 358, Langebaan Apartment's terugvoer

Beste Piet

Ek is baie bly jy en jou groep het die ervaring geniet. Julle is enige tyd weer welkom.

Groete,
Denrick (eienaar)

Kaliva 358, Langebaan Apartment
Astrid R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Astrid R
Saam met vriende

Het 6 slaap bespreek en het net 5 slaap plek gekry.

Alles was mooi en modern, maar ons het vir 6 slaap plek bespreek en die unit het net slaap plek vir 5 gehad. Ons moet 'n opblaas bled gaan koop het teen duurste in Langebaan. Nie baie gelukkig daaroor nie, en soek 'n refund.

Kaliva 358, Langebaan Apartment's terugvoer

Dear Astrid

As you are aware we are busy attending to your complaint in conjunction with Lekkeslaap. This complaint has not yet been resolved and yet you deem it professional to write a review prior to the complaint being resolved. Kindly advise why you did not contact the owner directly upon your realisation that there is an issue with the number of guests that can be accommodated? Kindly advise why you chose to stay the entire period in the unit, and now you want a complete refund for your stay?

Rgds
Denrick

Kaliva 358, Langebaan Apartment
Aletta H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta H
Gesin met klein kinders

Die verblyf was bo verwagting netjies, skoon en gerieflik.

Die see uitsig was wonderlik en ons was naby genoeg aan al die aktiwiteite van die oord. Beslis die moeite werd.

Kaliva 358, Langebaan Apartment's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering Anele. Die eenheid is so pas gerenoveer, en ek is bly julle was tevrede met dit.

Groete,
Denrick

Kaliva 358, Langebaan Apartment
Vanessa W - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Vanessa W
Gesin met klein kinders

Was glad nie die geld werd nie.

Eenheid was nie goed na gekyk nie, muf op die dak van die hoofslaapkamer, "sleeper couch" is alles behalwe dit. Gewone dubbelbank wat so stukkend is en net toegegooi is met lappe. Ek het bespreek vir 2 volwassenes en 3 kinders en vir daai geld per nag verwag ek ten minste dat die derde kind op 'n bed slaap of op 'n heel sleeper couch. Mens mag eers na 16:00 ingaan by die oord en weer om 10:00 moet mens uit wees sonder om gebruik van die oord te mag hê. So m.a.w om dit kortliks op te som bespreek mens vir 'n naweek vir R5000.00 maar eintlik het mens net een dag op die oord en dan val die eenheid so te sê uitmekaar uit. Die was nou 'n totale mors van geld gewees en ek en my gesin sal beslis nie weer daarheen gaan nie.

Kaliva 358, Langebaan Apartment's terugvoer

Good day,

Many thanks for your feedback. The unit has now been completely renovated as per the current pictures displayed.
Please note that early a check-in is possible, provided there were no guests in the unit the previous night, as the resort staff has to clean the unit. Similarly, a late check-out is allowed until noon after which the resort charges a late check-out fee per hour.

Regards,
Denrick.

Kaliva 358, Langebaan Apartment
Daleen V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V
Saam met vriende

Pragtige unieke plek en mooi geleë.

Sien gerus die sterre.

Lettie M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lettie M
Saam met vriende

Was regtig baie lekker!

Was regtig baie lekker en sal dit beslis vir vriende aanbeveel!

Kaliva 358, Langebaan Apartment's terugvoer

Beste Liaan

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.

Groete,
Denrick

Kaliva 358, Langebaan Apartment
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Club Mykonos , Toegangspad, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2MzE4OGFhLWM5ODItNDdmMi1iYTRlLWRhZGVjNTgwMTVhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Club Mykonos Access Road 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-23:00 10:00 -33.047689805675 18.045193173927
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za