Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Club Mykonos Resort Langebaan

Oord
  • Kapasiteit: 1118 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leentjisklip Pad, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Club Mykonos-oord is in die skilderagtige Langebaan, aan die oewer van die strandmeer geleë. Dis ’n Mediterreense wegbreekplek en bied selfsorgverblyf in Kaliva-woonstelle wat met lieflike uitsigte oor die Langebaan-strandmeer spog. Daar is verskeie doendinge.

Dié woonstelle is in verskillende geboue en kyk uit oor swembad of see. Elke eenheid het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n kombuis wat ten volle toegerys is, 'n privaat badkamer en 'n balkon of patio.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en ook die gesondheidspa op die perseel - La Vita Spa - met sy verskeidenheid behandelings geniet. Ander doendinge sluit putt-putt, tennis, bootvaarte en jetski in. Daar is 'n fantastiese versameling restaurante op die perseel indien gaste wil uiteet.

Gratis parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Die Weskus Nasionale Park en die Weskus Fossielpark is 'n entjie se ry hiervandaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 117 resensies vir Club Mykonos Resort Langebaan
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Leentjisklip Pad, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Club Mykonos Resort Langebaan het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1118 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leentjisklip Pad, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViNjk5ZmRiLWYyZTgtNDc2My1iYTI0LWNkYWFjNGNjZDI5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 117 5 1 5 Mykonos Access Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-00:00 10:00 -33.047935286969 18.044759510403