Club Mykonos Resort Private Holiday Home

Voeg by Gunstelinge

 

Weeksdagaanbod 10 % af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 1 Nov 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Club Mykonos Resort Private Holiday Home is 'n selfsorgwoonstel in die gewilde vakansie-oord met 'n Griekse tema aan die oewer van die Langebaan-strandmeer. Die oord het 'n verskeidenheid doendinge en geriewe vir gaste se gebruik.

Die gemeubileerde woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is ook 'n enkelslaapbank vir 'n kind onder 12 jaar.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, oond, stoof, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die leefarea langsaan het 'n TV met sekere DStv-kanale en dit bied toegang tot die stoep met privaat braaigeriewe. Dit kyk oor die gemeenskaplike swembad.

Daar is 1 aangewese parkeerplek. Die oord het verhitte swembaddens binne en buite, 'n speletjieskamer, kinderklub met toesig, casino, restaurante, skoonheidsalon en spa, muurbal- en tennisbane, gemeenskaplike gimnasium, 'n put-put-baan en baie ander geriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Club Mykonos Resort Private Holiday Home sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Club Mykonos Resort Private Holiday Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 R1 100 per nag (plek vir 5)

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 1 Nov 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za