Coachella Self-catering Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Coachella Self-catering Apartment is ‘n eenslaapkamerwoonstel op die eienaar se perseel in die Strand aan die voet van die Hottentots-Hollandberge tussen Macassar en Gordonsbaai.

Die kamer het ‘n dubbelbed en die en suite-badkamer het ‘n stort. Daar is ook ‘n slaapbank in die leefarea. Die kombuisie is toegerus met ‘n yskassie, mikrogolf, stoof, broodrooster en ketel. Die eenheid het ook ‘n TV met sekere DStv-kanale, ‘n stoep met braaigeriewe, ‘n aparte opwaskamer met ‘n wasmasjien en ‘n enkelmotorhuis.

Trekpleisters in die omgewing sluit Strand Gholfklub, Somerset Mall, Helderberg-wynlandgoedere, Strand Waterworld en Hottentots-Holland Natuurreservaat in.

Slaapplek

'n Bespreking by Coachella Self-catering Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Coachella Self-catering Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za