Coachella Views

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Coachella Views is 'n gastekamer in die eienaar se huis in Somerset-Wes. Dié prentjiemooi dorp word omring deur majestueuse berge en wingerde en bied 'n uitsig oor die kobaltblou oseaan en die strand.

Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is 'n TV met DStv, gratis WiFi, ingeboude kaste, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kluis en die eenheid bied toegang tot 'n balkon met 'n sitarea.

Gaste kan die Helderberg Wynroete verken, wynproeë doen, by verskeie restaurante aansit of buitelugdoendinge soos voetslaan, fietsry, duik, verfbal, gholf en waterski in die omtrek geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Coachella Views sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Coachella Views gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za