Somerset-Wes Akkommodasie by Coachella Views Self-catering | LekkeSlaap
+7

Coachella Views Self-catering

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Coachella Views Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Minienke D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minienke D

Ontspannend.

Dit was beslis 'n baie goeie keuse om hier te oornag. Die plekkie is baie netjies en het alles wat mens nodig het en die gasvrou is baie behulpsaam en regtig bereid om die ekstra myl te stap! Baie dankie vir 'n heerlike nag se slaap.

Eben B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed ingerig.

Plek is baie netjies en alles is daar, kort net een baie belangrike ding en dit is beslis 'n stort, maak nie saak of dit alleenstaande is of bokant die bad nie. Die wasbak se krane was ook verstop met ons verblyf daar. Sou beslis ook kon doen met veilige parkering op die perseel vir die gaste en nie soos tans in die straat nie.

Mariska H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke.

Die gasvryheid wat n mens daar ontvang is fantasties. Natasha is so vriendelik ons was soos mense wat mekaar jare ken. Een ding kan ek verseker se van Coachella Views, hier is waar ons elke keer gaan kom van nou af. Puik diens hou so aan!

Coachella Views Self-catering's terugvoer

Baie baie dankie! Ons voel geëerd dat julle so lekker by ons gebly het en sien uit daarna om julle te verwelkom in die toekoms!

Coachella Views Self-catering
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bizweni-laan 71, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANVJRH4gez4VCpfrg6xzQ6uMna0XE7ROk5Gf1nO3tVHwzgt654f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 71 Bizweni Avenue Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.0941973989 18.867154481176
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za