Coastal Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Coastal Cottage is 'n knus woonstel met slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind in Groot-Brakrivier.

Dié oopplan-kothuis beskik oor 'n slaapkamerarea met 'n koningingrootte-bed en is afgesonder van die res van die eenheid deur 'n ingeboude boekrak. Aan die anderkant van die boekrak is 'n enkelbed en onder dié bed is 'n uittrek-bed. Die badkamer het net 'n stort en warm water word deur 'n gasgeyser voorsien. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, asook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is 'n ontbyttoonbank en in die leefarea is 'n TV met DStv.

Die kothuis is omhein en het 'n klein tuin aan die voorkant en 'n groter tuin aan die agterkant. Onderdak parkeerplek is beskikbaar.

Coastal Cottage is binne maklike bereik van verskeie kafees, winkeltjies en 4 km vanaf die strand. Groot-Brakrivier bied 'n vreskeidenheid voëlspesies en gaste kan moontlik die ontwykende Knysnaloerie teëkom. Ander doendinge sluit die museum, strand en walviskyk tussen Mei en November in.

Slaapplek

'n Bespreking by Coastal Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Coastal Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za