Coastal Nest Self-catering Beach House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Coastal Nest Self-catering Beach House bied selfsorgverblyf in die pragtige, gewilde vakansiedorp Langebaan. Dié sonderlinge strandmeerdorp bied 'n ideale basis vanwaar gaste die Weskus en besienswaardighede in die area kan verken.

Die huis het 2 slaapkamers met 2 badkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Albei kamers lei na die balkon met 'n gedeeltelike uitsig oor die strandmeer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien en dit lei na 'n oopplan-leefarea. Die huis het gratis WiFi, TV met DStv, 'n braai-area op die balkon en oorgenoeg parkeerplek.

Gaste kan verskeie doendinge in die area geniet soos voëlkyk, visvang, perdry, kajakvaart, voetslaan, gholf, ski en branderplankry.

Slaapplek

'n Bespreking by Coastal Nest Self-catering Beach House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Coastal Nest Self-catering Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za