Coburg House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Coburg House is sentraal in 'n stil singel in Prins Albert geleë. Dié bekoorlike dorpie skuil onder die Swartberge in die Wes-Kaapse Karoo en bied 'n groot verskeidenheid doendinge, van wyn-, olyf- en kaasproe, tot sterrekyk en verkenning van historiese besienswaardighede.

Dié huis het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n waaier en 2 enkelbeddens. Daar is lugversorging en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 2 stoele en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Daar is braaigeriewe in 'n privaat binnehof, asook parkeerplek in 'n enkelmotorhuis met 'n elektriese deur.

Slaapplek

'n Bespreking by Coburg House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Coburg House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 750 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za