CoCo Mo Sundays River House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

CoCo Mo Sundays River House bied selfsorgverblyf in die klein dorpie Colchester, sowat 6 km vanaf die Mathyolweni-hek na die Addo-olifantpark.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Drie van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die vierde kamer het 'n stapelbed. Die huis het ook 'n kombuis met basiese toebehore soos 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof. Die oopplan-leefarea het 'n pool-tafel en kroeg-area vir gaste se gebruik.

Die huis het ook 'n boonste dek wat oor die park en omgewing kyk. Daar is 'n plonspoel in die tuin. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die dorpie het 2 restaurante, kroeë, 'n Spar, wassery en 'n vulstasie.

Slaapplek

'n Bespreking by CoCo Mo Sundays River House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na CoCo Mo Sundays River House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 940 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false