Cocomo Guest House, Spa and Conference Centre

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cocomo Guest House, Spa and Conference Centre bied 'n tropiese paradys in die hartjie van Hartbeespoort. Dit is die ideale verblyf vir reisigers wat op soek is na 'n strand- en eiland-atmosfeer.

Cocomo het 9 luukse suites met 'n eilandatmosfeer, en suite-badkamers, lugversorging en Jacuzzi's. Dié verblyf spesialiseer in romantiese en sakeverblyf.

Daar is 'n verhitte, gemeenskaplike buite-swembad, 'n Tiki-kroeg met uitstekende skemerkelkies, 'n spa, 'n strandkafee en 'n terras met seesand vir diegene wat 'n bietjie wil sonbaai. Daar is ook bootritte, konferensie- en sake-geriewe en gratis WiFi.

Cocomo Guest House is ideaal geleë aan die oostelike kant van Hartbeespoort in 'n woonbuurt wat sentraal tot die hoofwinkelsentrum, restaurante en besienswaardighede geleë is. Dit is stapafstand vanaf die dam se ingang, maar het geen uitsig oor die dam nie. Die Cocomo-familie het 'n passie vir die gasvryheidindustrie en sien uit daarna om gaste te verwelkom.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Nagportier
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cocomo Guest House, Spa And Conference Centre gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za