Morganbaai Akkommodasie by Cocomo House | LekkeSlaap
+8

Cocomo House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sedge Place, Morganbaai, 2344, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Cocomo House bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n vierslaapkamerhuis in 'n doodloopstraat in Morgansbaai. Dit is net 950 m vanaf die strand en die strandmeer. Die eienaars bly in die boonste verdieping en die gaste op die onderste verdieping van die dubbelverdiepinghuis.

Dié huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Drie van die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed vir 'n kind. Drie van die en suite-badkamers het 'n stort, en die ander en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitarea, -kroeg en -eetarea.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien. Gaste kan die braaigeriewe gebruik.

Gaste kan die Kei Mouth Buiteklub en gholfbaan besoek. Daar is ook perdry in die area

Slaapplek

’n Bespreking by Cocomo House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
1 xStapelbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Sedge Place, Morganbaai, 2344, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sedge Place, Morganbaai, 2344, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArEo6rhvPKJHhVW4l6eyARCxwhN8hDO1esSCTb22q5Zr1cMFHdv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (plek vir 10) Sedge Place Morgans Bay 2344 Oos-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -32.704731608382 28.339394435308
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za