LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by COCOtree Beach House | LekkeSlaap
+18

COCOtree Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: View-weg 28, Clansthal, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

COCOtree Beach House bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Clansthal aan die Suidkus. Die eiendom is ideaal geleë naby die strand.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 volwassenes en 5 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Dié kamer lei na 'n buitestort en swembadarea. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens vir 4 kinders en die vierde slaapkamer het 1 enkelbed en 'n koninggrootte-bed.

Die huis het 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof and ander toebehore om maaltye te kook. Die leefarea lei na die kuierarea met 'n swembad, ingeboude braai-area en 'n kroeg. Parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel.

COCOtree Beach House is 5 km vanaf Woolworths Food en Pick 'n Pay. Clansthal is sowat 2,5 km vanaf Umkomaas en 7 km vanaf Scottburgh.

Slaapplek

’n Bespreking by COCOtree Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xKinderbed vir 1
Koninggrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • View-weg 28, Clansthal, 4170, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: View-weg 28, Clansthal, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoO7R4ecDGfOKN6h9Vx2YyAd3GHZ2ab38uEAyOxkqy1Vmmnbkwb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 700  per nag (plek vir 8) 28 View Road Clansthal 4170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -30.241727 30.781669
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!