Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coddiwomple Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Coddiwomple Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gavin H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin H
Gesin met klein kinders

Relaxing, peaceful and memorable!

Lovely, comfortable and cosy cottage with everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maria T
Saam met vriende

Ons het net oornag en daarvoor was dit ideaal vir ons.

Lekker geslaap in skoon, netjiese beddens. Die huis was skoon. Ons was verras met melk in die yskas. Dit is goed geleë en ons kon 'n kort entjie stap na die naaste restaurant vir aandete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Extremely cosy, especially as the weather was cold.

Will definitely come back and have recommended it to friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place.

It was cold and we had a very pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sakkie L
Saam met vriende

Baie aangenaam. Goeie ligging.

Rustige atmosfeer. Is goed ontvang. Naby aan restaurante ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iselle C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iselle C

Lovely location.

The accommodation was clean and comfortable and the communication from the host was good. The unit can be quite cold, but there are enough blankets and throws to keep warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda W
Saam met vriende

Heerlike ontspanne en warm verblyf!

Vriendelike ontvangs van mens en dier! Die kaggel is 'n ware wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene N
Gesin met klein kinders

Ontspannend en rustigheid.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M
Gesin met tieners

Lekker wegbreek.

Ons het baie lekker gekuier by Coddiwomple Cottage. Die huis het alles wat jy nodig het(van WiFi tot Netflix). Die kombuis is ten volle toegerus. Die uitsig is perfek. Jy loop by die voordeur uit tot tussen die rotse. Dankie Bronwyn, ons hoop om gou weer te kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridget G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget G

Dit was 'n heerlike ervaring in die prentjie mooi Kaapsche Hoop.

Dis 'n pragtige huisie, toegerus met alles wat jy mag nodig kry vir 'n gerieflik naweek in Kaapsche Hoop. Loop af stand van die restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie T
Gesin met klein kinders

Comfortable clean and quaint!

The overnight stay felt like home away from home. The cottage has everything you need and the host was very welcoming. We felt safe and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette M
Saam met vriende

We enjoyed our stay.

This is a good vacation and stop over place. Clean and comfy beds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coddiwomple Cottage se terugvoer

Thank you for your review. We hope to see you again for your next stop over.

Coddiwomple Cottage
Maritza B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf.

Wat 'n pragtige plek. Alles was daar wat ons benodig het, veral die elektriese kombers op die bed was 'n groot bonus. Ons sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coddiwomple Cottage se terugvoer

Thank you, we try our best to make it a home away from home.

Coddiwomple Cottage
Christine D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so aangenaam en wens ons kon langer bly.

Perfekte kuier vir 'n langnaweek. Beddegoed was heerlik warm en gemaklik. Die ekstra detail soos melk en water wat vir ons gelos was is regtig 'n baie spesiale gebaar. Sal vir seker weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coddiwomple Cottage se terugvoer

Thank you for your lovely review. We hope to welcome you back soon.

Coddiwomple Cottage
Liezl C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste huis en Bronwyn het uit haar pad gegaan om nog 'n gas te akkommodeer.

Ons tweede besoek aan Coddiwomple en dit was weereens 'n heerlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coddiwomple Cottage se terugvoer

Thank you Liezl.

We are honoured that you decided to return to Coddiwomple with your entire family.

Coddiwomple Cottage
Janine E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine E
Besigheidsreis

Lovely location.

House is a bit cold even with a fireplace, so take along some extra blankets and a heater.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coddiwomple Cottage se terugvoer

Thank you for staying at Coddiwomple Cottage and for your rating, we really do appreciate it.

Being on top of the escarpment we know it gets cold here, we do however supply electric blankets and thick blankets on all beds as well as extra fluffy blankets in both lounges, we apologies if this was not sufficient.

Coddiwomple Cottage
Gert B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike naweekhuis. Baie goed geleë. Gasvryheid goed.

Lekker om kaggel te gebruik, die vloei van skoorsteen egter nie goed nie, glo klein aanpassing kan oplossing bied. Waterdruk laag (water afgekoel wanneer bad genoeg water het). Ek lewer hierdie as opbouende kritiek, sal vir sekere weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coddiwomple Cottage se terugvoer

Baie dankie dat u by Coddiwomple Cottage gebly het. Dankie vir die opbouende kritiek, ons sal daarna kyk.

Coddiwomple Cottage
Elna T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elna T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en onvergeetlik! Wil graag 'n kuier soos dié ten minste twee keer per jaar herhaal.

Hierdie pas afgelope naweek saam met my man, my seun en sy vrou is 'n kuier wat my nog lank sal bybly. Coddiwomple Cottage, asook die ouwêreldse romantiek en die natuurskoon van Kaapsche Hoop, het 'n groot rol hierin gespeel. Soos honderde andere het ons hierdie naweek die rat race ontsnap en vry in die natuur rondgeloop en skoon lug ingeasem. Die vriendelike besoekers aan Kaapsche Hoop saam met Ouma of Oupa of 'n woelige kleuter en woef aan die leiband dra by tot hierdie spesiale atmosfeer. Gelukkig was dit Vrydagaand lekker koud na die reën en kon ons elk 'n glasie OBS voor die knetterende kaggelvuur geniet en gesels. Dankie, Bronwyn, vir die vriendelikheid en gasvryheid. Ons het die naweek in Coddiwomple geniet. Coddiwomple Cottage is voorwaar 'n kleinood in Kaapsche Hoop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coddiwomple Cottage se terugvoer

Thank you so much for such wonderful words. We love sharing our village and cottage with guests that see the beauty and enjoy the simpler life.

Coddiwomple Cottage
Wicus V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wicus V
Gesin met tieners

Baie lekker. Rustig. Pragtige omgewing.

Sal Coddiwomple definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coddiwomple Cottage se terugvoer

Baie dankie Wicus,
Ons hoop om julle weer te sien.

Coddiwomple Cottage
Jc D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc D
Saam met vriende

Knus akkommodasie met uitstekende ligging.

Coddiwomple het meer as aan ons verwagtings voldoen, dit is uitstekend geleë vir voëlkyk en baie naby aan die restaurante en staproetes. Alhoewel ons in Januarie daar was, het die kaggel ons gehelp om die berugte Kaapsehoop weer te troef. Dit is gerusstellend dat die eienaars direk langsaan woon en dus onmiddelik beskikbaar is, sou iets benodig word, maar hulle het deurentyd ons privaatheid respekteer. Ons sal beslis weer van Coddiwomple gebruik maak en volgende keer sal ons onthou om ons eie koffie "plunger" saam te vat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coddiwomple Cottage se terugvoer

Thank you so much for a wonderful review. We shall include a coffee plunger in our next shopping list to ensure your next visit is perfect.

Coddiwomple Cottage
Rita E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita E
Saam met vriende

An amazing, peaceful place with great hosts.

We found everything in order, and the small details made all the difference. We enjoyed our stay thoroughly and will definitely be returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coddiwomple Cottage se terugvoer

Thank you so much for staying at Coddiwomple Cottage. We look forward to welcoming you again.

Coddiwomple Cottage
Marryen Q - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marryen Q
Gesin met tieners

Phenomenal! Can't wait to go back.

Thank you, Bronwyn and Shawn, home from home, but 100 times better. Attention to detail off the charts. Love this home. I can't wait to visit again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coddiwomple Cottage se terugvoer

Thank you so very much for staying at Coddiwomple. We look forward to welcoming you again.

Coddiwomple Cottage
Cindey C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindey C
Saam met vriende

Awesome accommodation

The owners are such a welcoming and friendly couple. Will definitely recommend it to friends and will most definitely stay there again myself. Clean, beautiful view, really awesome place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coddiwomple Cottage se terugvoer

Thank you Cindey, we enjoyed having you stay at Coddiwomple and look forward to welcoming you again.

Coddiwomple Cottage
Hendrieka K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrieka K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid is pragtig ingerig, met 'n pragtige uitsig en gerieflike parkering.

Die eienaars was baie vriendelik en professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coddiwomple Cottage se terugvoer

Thank you very much for staying at Coddiwomple Cottage and for the review. Much appreciated.

Coddiwomple Cottage
Johan V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Alles wat jy nodig het is daar en word deur die pragtige natuur omvou.

Ons het by Coddiwomple Cottage oorgebly vir 'n naweek. Die plek is baie ruim met 'n mooi uitsig. Alles wat jy nodig het is daar en word deur die pragtige natuur omvou. Ons het beursies in 'n kas vegeet, en Bronwyn was waarlik baie behulpsaam om reëlings te tref. Baie dankie vir 'n aangename ondervinding, ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coddiwomple Cottage se terugvoer

Thank you for staying at Coddiwomple, we look forward to welcoming you again.

Coddiwomple Cottage
Reinette V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V
Saam met vriende

Perfect accommodation.

Without a doubt the best place to enjoy the beauty and peace of Kaapsce Hoop. From the cuddly, soft bedding to the special soap, towels and the fireplace - everything was of good quality, clean and well taken care of. We will definitely be back. Thank you for a great weekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coddiwomple Cottage se terugvoer

Thank you Reinette, really do appreciate the review and we look forward to welcoming you again at Coddiwomple.

Coddiwomple Cottage
Belinda G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ingerig. Keurig. Behulpsame gasvrou.

Die huis is baie goed ingerig en beskik oor alles wat mens sou nodig kry - en nog meer. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en ons sal met vrymoedigheid Coddiwomple aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coddiwomple Cottage se terugvoer

Thank you Belinda.

Thank you for booking with us and we hope to see you again.

Coddiwomple Cottage
Stuart W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart W
Gesin met klein kinders

Lovely, well-equipped accommodation!

Very well-equipped house. Was very happy with everything. Look forward to returning for another stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coddiwomple Cottage se terugvoer

Thank you for the review Stuart, we look forward to welcoming you again.

Coddiwomple Cottage
Cathy G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idyllic. Peaceful. Perfect for a true break.

Idyllic. The perfect place to get away from it all. Well suited to social distancing and adhering to other Covid protocols, especially if you self cater. Beautiful scenery and walks, fireplace, second floor with patio and lovely view. Movies, books and magazines available. Enjoy the horses, flowers, birds and rock formations that give this beautiful village is character. Although often chilly, the electric blanket, blankets in both lounges and fireplaces keep the cottage cosy. Although Bronwyn provides drinking water, pack a few extra bottles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coddiwomple Cottage se terugvoer

Thank you so much for such a lovely review Cathy. We hope to welcome you back soon.

Coddiwomple Cottage
Marius C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C
Saam met vriende

Fantastiese bestemming en eenheid.

Uitstekende ligging met uitsig oor die plato. Geleë in 'n stil straat. Stapafstand van besienswaardighede, restaurante en staproetes. Ruim, goed toegerus en gerieflik. Vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coddiwomple Cottage se terugvoer

Thank you for staying at Coddiwomple Marius, and for the lovely review.

Coddiwomple Cottage
Ina B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B

Fantastic view from the balcony.

Stunning chalet. We watched the sunrise from the balcony and what a view. Bronwyn is a fantastic host. We will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coddiwomple Cottage se terugvoer

Thank you Ina, we hope to welcome you again soon.

Coddiwomple Cottage
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipstraat 13, Kaapsche Hoop, 2108, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfaa67c6d4180ad3bafdb2eaf14f560407528ee8c9e381a87992bf680d1f24dd2e4bbdbd8a381c22a729a6d231a70f513ac40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 13 Klip Street Kaapsche Hoop 2108 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.593018149753 30.766151496295