Coega Harbour View BB

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Coega Harbour View is in die luukse voorstad van Bluewaterbaai, 'n 3-ster-gastehuis met B&B-verblyf en is stapafstand van die Bluewaterbaai-strand af.

Daar is 6 eenhede en met slaapplek vir 12 gaste. Elke eenheid het 'n dubbelbed of 2 aparte beddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en veilige parkeerplek in.

Alle kamers word daagliks skoongemaak. Ontbyt word daagliks bedien. Middagete-pakkies is op versoek beskikbaar.

Gaste het toegang tot 2 gemeenskaplike leefareas waar gaste kan ontspan en musiek kan luister. Daar is 'n TV, pool-tafel, veerpyltjiebord en 'n ingeboude braai.

Coega Harbour View is binne 2 tot 3 minute se ry na verskeie restaurante en winkels.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Coega Harbour View BB gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false