Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coega Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 10 resensies vir Coega Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Hennie A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, skoon plek om te bly.

Sal gewone plafonne verkies bo die wat in die kamer was en sal 'n deur verkies by die toilet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hendrik L
Gesin met klein kinders

Swak.

Was 12h30 wakker geraas! Geen beheer, geen respek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en mense so vriendelik.

Die ontvangs was wonderlik en so vriendelik en behulpsaam. Andries, Danie en Eurika was wonderlik. Die ontbyt was al te lekker. Dit is baie goed geleë en die omgewing is so stil en veilig. Ek en my vrou Alice het dit so geniet. Ons het regtig lekker gerus. Die kamers is so ruim en goed ingerig. Baie dankie julle, dit was regtig lekker en ons sal definitief weer daar bly met ons volgende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Blake S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blake S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Adriaan is great. Looked after us at the braai 120%. great guy to have to look after the place and guests.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Adriaan is great. Het mooi na ons gekyk, 120%, great persoon om na die plek en gaste om te sien.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V

Very nice indeed.

Coega Lodge is a very nice place to stay - clean, friendly people and overall just great to stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en akkommoderend.

Puik akkommodasie. Beddegoed en matte is skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut puik. Ons sal enige tyd teruggaan.

Die verblyf en geriewe is skoon, volledig en goed ingerig. Ligging is perfek. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alfred R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred R
Enkelreisiger

Ons tipe mense.

Die span by Coega Lodge het my hartlik onvang en dadelik tuis laat voel. Hulle het seker gemaak ek weet waar als is en dat ek toegang het tot al hul geriewe. Later die aand het baie van die gaste saam gekuier en 'n vleisie gebraai. Volgende oggend se ontbyt was heerlik en net genoeg om jou dag mee te begin. Baie dankie aan die Coega-span.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes En Estelle V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes En Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf en ons is hartlik ontvang.

Die gastehuis is luuks en baie mooi. Ons moes bietjie soek na die adres maar het dit gevind deur na die gastehuis te skakel. Ons was bietjie ongemaklik met die trappe waarmee ons na die boonste vloer moes klim. Ons is vriendelik en hulpvaardig ontvang. Ongelukkig het die badkamer nie 'n deur nie en daar is nie vashouplek in die stort nie. Die twee etes wat ons ontvang het was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naren D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naren D
Gesin met tieners

Danie from Coega Lodge was very accommodating.

The booking of self-catering was not executed and was given 2 rooms with breakfast. Danie amended to suit my booking status. Very peaceful location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bluewater-rylaan 172, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf890eb867da35e61e67f00028c5ce6c6c10dbcd1dbd73909bcc1983b49420260b5776c172c7d0cfe1405c1b41dfe832026ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 172 Bluewater Drive Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8432725 25.6410921
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem