LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Coffee Bay Lodge | LekkeSlaap
+25

Coffee Bay Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 16, Koffiebaai, 5082, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Coffee Bay Lodge is ’n selfsorgvakansiehuis op ’n heuwel wat ’n uitsig oor die see en die klein kusdorp Koffiebaai bied.

Hierdie huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n stort-oor-bad, wasbak en toilet het. Daar is 2 dubbelslaapbanke in die sitarea vir 4 ekstra gaste. Die maksimum kapasiteit van die huis is 10 gaste.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Daar is ook braaigeriewe, ’n TV, gratis WiFi, ’n wasmasjien en privaat parkeerplek op die perseel.

Koffiebaai is natuurlik pragtig en relatief ongerep. Vars vis en ’n verskeidenheid seekos is in oorvloed beskikbaar.

Koffiebaai is heuwelagtig en die kwaliteit van die paaie in en rondom Koffiebaai is sleg, so ’n 4x4-voertuig word aanbeveel vir makliker reis. Die hoofpad na Koffiebaai het slaggate, so dit word aanbeveel om die laaste uur na Koffiebaai in daglig te ry, veral indien dit die eerste keer is wat gaste Koffiebaai besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Coffee Bay Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 5 resensies vir Coffee Bay Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • Hoofweg 16, Koffiebaai, 5082, Oos-Kaap
  • Gaste dink Coffee Bay Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 16, Koffiebaai, 5082, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f3b386ae92ac5042017662b562860e348dba31ab3a0f423b7060c1f651c288d483844e1d464b06cbaa662111b246652e9d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200  per nag, vir 8 mense 5 5 1 4 16 Main Road Coffee Bay 5082 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.986381355067 29.146773293306
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem