Coffee @ Home
Opsomming van Resensie
Helena F - Mei 2022
Gemiddeld
Goeie verblyf in 'n dorp met min opsies.
Edwin G - Apr 2022
Gemiddeld
Absoluut fantasties.
Johan S - Jul 2021
Gemiddeld
Heerlike warm bed en ontbyt by kaggelvuur, baie spesiaal.
Lydia N - Feb 2021
Gemiddeld
Ideale verblyf op Prieska.
Johan J - Des 2018
Gemiddeld
Puik!
Wihan B - Sep 2018
Gemiddeld
Rustig en vriendelike atmosfeer.
Fanie F - Sep 2018
Gemiddeld
Ons is gul ontvang.
Gerald W - Apr 2018
Gemiddeld
Die kliëntediens is baie goed.
Gert R - Jan 2018
Gemiddeld
Baie veilige omgewing, kamer was netjies en uitstekende gasvryheid.
Juliana S - Nov 2017
Gemiddeld
Baie behulpsame eienaars.
Aidan M - Sep 2017
Gemiddeld
We had a pleasant stay.
Nanette K - Jul 2017
Gemiddeld
Gerieflike kamers en heerlik ontspan na 'n lang dag op die pad.
G H R - Apr 2017
Gemiddeld
Aangename, vriendelike mense met goeie gasvryheid.
Judy R - Mrt 2017
Gemiddeld
Sal vir seker weer daar bly!
Bernadine J - Feb 2017
Gemiddeld
Vriendelike diens, mooiste tuine en lekkerste koffie.
Helet G - Jan 2017
Gemiddeld
We enjoyed a lovely stay with people who really care about their guests.
Louise S - Jan 2017
Gemiddeld
Skoon, netjies met vriendelike diens.
Stefan T - Okt 2016
Gemiddeld
Uit die boonste rakke!
Milda O - Mei 2015
Gemiddeld
Skoon en netjies.
Christo L - Apr 2015
Gemiddeld
Baie netjies met uitstekende diens!
Nick V - Des 2014
Gemiddeld
Baie vriendelike diens met 'n baie lekker ontbyt.
Maryna B - Des 2014
Gemiddeld
'n Paradys in die middel van Prieska.
Ina A - Nov 2014
Gemiddeld
Dit was heerlik! Lekker huislike, vriendelike mense, pragtig skoon en netjies, gerieflik en presies gekry wat geadverteer word. Baie lekker geëet!
Theo P - Sep 2014
Gemiddeld
Werklike aangename plek om te bly.
Hennie P - Sep 2014
Gemiddeld
Lekke!
Jan Jacobus W - Sep 2014
Gemiddeld
Keurige verblyf!
Karin W - Sep 2014
Gemiddeld
Baie lekke en skoon.
Mari S - Aug 2014
Gemiddeld
Netjies, mooi en skoon met vriendelike diens!
Adele B - Aug 2014
Gemiddeld
Dit was wonderlik! Dat daar 'n koffiewinkel op die perseel is, was 'n bonus!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Derdelaan 23, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom