Cowies Hill Akkommodasie by Cokama Guesthouse | LekkeSlaap
+17

Cokama Guesthouse

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braby Place 5, Cowies Hill, Pinetown, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Cokama Guesthouse bied B&B-verblyf in Pinetown, Durban. Hierdie gastehuis is ideaal geleë naby verskeie winkelsentrums, natuurreservate en ander besienswaardighede.

Die verblyf by Cokama Guesthouse bied verblyf in 6 kamers wat uniek en smaakvol ingerig is. Hierdie kamers beskik elkeen oor 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-stort. Ander geriewe in die kamers sluit TV's met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.

Ontbyt word in die eetkamer bedien. Die gastehuis bied ook 'n gemeenskaplike sitkamer en kombuis, 'n braaiplek, 'n swembad en veilige parkeerplek vir gaste se voertuie. 'n Lughawe-pendeldiens kan ook gereël word.

Cokama Guesthouse is net 20 minute se ry van die strand, uShaka Marine World, die hawe, Durban ICC, Moses Mabhida Stadion en verskeie ander besienswaardighede af.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 1 resensie vir Cokama Guesthouse
Netheid
3.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Braby Place 5, Cowies Hill, Pinetown, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braby Place 5, Cowies Hill, Pinetown, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhZDFlZmJhLTU5YTktNDJiMC04ZDE0LTZjMjMzNWRkY2Y0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 3 5 Braby Place Cowies Hill, Pinetown 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.82789 30.887865
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za