Colbyn Akkommodasie by Colbyn Guest Lodge | LekkeSlaap
+23

Colbyn Guest Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amosstraat 107, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Colbyn Guest Lodge bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis wat in Colbyn, Pretoria geleë is. Dié gastehuis is ongeveer 4 km van die Uniegebou af en dis ook gerieflik naby die N1 en die N4 geleë.

Daar heers 'n ontspanne atmosfeer in die ruim, privaat en suite-woonstelle wat in 'n tropiese tuin met verskeie voëlspesies geleë is. Daar is 5 dubbel-suites, 1 gesinskamer en 'n gesin-suite. Die dubbel-suites is oopplan en beskik elk oor 'n kombuisie, 'n aparte badkamer met 'n bad en stort, asook sekere DStv-kanale en WiFi. Die oopplan-gesinskamer het 'n aparte kombuisie, 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort, asook sekere DStv-kanale en WiFi. Die en suite-gesinskamer het ook 'n kombuisie, 'n bad en 'n stort, en WiFi.

Die dienste by die gastehuis sluit toerisme-inligting, pendeldiens- en toerreëlings, asook maaltye. Die maaltye sluit 'n volledige Engelse of Kontinentale ontbyt en verskeie tradisionele Afrika-maaltye op versoek. 'n Pendeldiens is beskikbaar en kan teen ekstra koste na en vanaf die O.R. Tambo Lughawe gereël word. Daar is verskeie winkels, restaurante en vermaaksentrums in die omliggende area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 3 resensies vir Colbyn Guest Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Amosstraat 107, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Gaste dink Colbyn Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Colbyn Pretoria Gauteng
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amosstraat 107, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4MGU3NWNmLTFmMmUtNDRlOS1hOGUxLTYwNGNkZmM2ZGYwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 107 Amos street Colbyn 0083 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.739702799596 28.242207169533
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za