Colbyn Akkommodasie by Colbyn Guest Lodge | LekkeSlaap
+23

Colbyn Guest Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 3 resensies vir Colbyn Guest Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Carina K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carina K
Gesin met tieners

Gerieflik naby ons verskillende bestemmings.

Sentraal geleê, vriendelike eienaars en genoeg privaatheid.

Dudley V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dudley V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik naby ons bestemming(s).

Gerieflik na aan ons PTA-bestemmings. Lekker ontbyt.

Dudley V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dudley V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike eienaars. Heel aangenaam gebly!

Kamer effens afgeleef. Stortdeur kort aandag. Toiletspoelbak se deksel gekraak. Maar ons het heel lekker gebly.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amosstraat 107, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4MGU3NWNmLTFmMmUtNDRlOS1hOGUxLTYwNGNkZmM2ZGYwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 107 Amos street Colbyn 0083 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.739702799596 28.242207169533
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za