Coldstream Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Coldstream Cottage skuil in die tuin van Coldstream net 2 km van die N6 af, 60 km noord van Queenstown en 50 km suid van Jamestown, net onder die bekende Penhoekpas.

Dié selfsorgkothuis is volledig gemeubileer, het 2 en suite-slaapkamers en is apart van die plaasgeboue. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, ketel en 'n broodrooster. Daar is ook gratis WiFi.

Die oopplan-leefarea langsaan het 'n kaggel om die kothuis in die winter lekker warm te maak en 'n TV met volledige DStv. Die leefarea lei na 'n braai-area wat gaste kan gebruik. Parkeerplek is voor die kothuis beskikbaar.

Die Oos-Kaap staan ook as die avontuurprovinsie bekend en bied avontuur om elke hoek en draai. Dis 'n wonderlike deel van ons land met 'n kuslyn wat 800 km strek, meer as 40 wildreservate, verskeie erfenisroetes, ware kultuurervarings, slagvelde en antieke rotskuns.

Slaapplek

'n Bespreking by Coldstream Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Forelhengel

Aktiwiteite op perseel

  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Coldstream Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za