Coligny Oornag

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Coligny Oornag is in Coligny, 'n dorpie in Noordwes geleë.

Hierdie selfsorgeenheid het plek vir 4 volwassenes . Die eenheid bestaan uit 'n oopplan-sitarea en 'n kombuis, 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en daar is lugversorging.

Die kombuis is toegerus met 'n mini-oond en 'n stoof, 'n mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekgoed. Die sitarea is ingerig met 'n platskerm-TV, sitplek en 2 driekwartbeddens.

Veilige parkeerplek agter 'n geslote hek op die perseel word voorsien. Gaste is welkom om van die braai-area op die perseel gebruik te maak.

Slaapplek

'n Bespreking by Coligny Oornag sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Coligny Oornag gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]