Sandbaai  Akkommodasie by Coliz House | LekkeSlaap
+20

Coliz House

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Coliz House
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Susan V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Gesin met klein kinders

Wanneer kan ons weer kom?

Ons het ons verblyf by Coliz House vreeslik baie geniet. Dit is 'n lekker gesellige huis met alles wat jy moontlik kan nodig hê en die kombuis is ook ten volle toegerus. As ons gepla was oor TV sou daar 3 TV's wees om DStv op te kyk, maar dit was veel lekkerder om by die gemaklike, groot eetkamertafel na ete te sit en lag soos ons deur die grappie-boeke lees wat van die gelaaide boekrak af kom terwyl die lekker warm kaggel in die agtergrond knetter en atmosfeer skep. Die slaapkamers en leefarea is ook als wat mens nodig kon hê. Selfs buite was die grasperk ook perfek vir die kinders om op te baljaar met die braai eenkant aan die gang, terwyl die ander die tafel en stoele op die stoep benut het. Die motors wat in die dubbelmotorhuis kon staan het ook gemoedsrus gegee. Die see is loopafstand en die nuwe Hermanus winkelsentrum sommer net daar in Sandbaai. Dit was alles wat ons voor kon vra. Hierdie is beslis een om te boekmerk.

Coliz House's terugvoer

Susan
Ek is so bly dat julle ons huis geniet het. Dit is vir ons belangrik om ons gaste gelukkig te hou en sou dieselfde verwag as ons by ander selfsorgeenhede tuisgaan.
Kom gerus weer
Cecil en Anita Reed

Coliz House
Kate G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate G

Lovely!

We had a wonderful stay at Coliz House. The accommodation had everything we needed to ensure a comfy and relaxing stay. Thank you to our wonderful host Anita for staying in touch and ensuring all went smoothly. We will definitely be back!

Coliz House's terugvoer

Kate, it is always a pleasure to have you staying at one of our sites.
We would love to have you back.

Coliz House
Melanie S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S
Gesin met tieners

Dit was baie lekker rustig en genoeg om ons besig te hou vir die naweek.

Dit is baie lekker maar sal verkies dat Sandbaai 'n swembad aanskaf in stad. Die mense in Sandbaai ook baie gaaf en die dorp was naby so alles was binne in ons bereik.

Shanley D - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shanley D
Gesin met klein kinders

Coliz House was beautiful, neat and tidy. It was very cozy with the fireplace at night. Enjoyed having DStv too.

Thoroughly enjoyed our time at Coliz House. Everything was neat and tidy and beautiful. Would love to visit again in the future!

Coliz House's terugvoer

Hi Shanley
So glad that you enjoyed our house. Hope you also used the panel heaters, as it can be cold in winter.
Do come again!
Anita

Coliz House
Marinda P - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda P
Gesin met tieners

Baie netjiese en skoon akkommodasie.

Ons het ons verblyf terdeë geniet, al het dit gereën en wind gewaai. Baie netjies en skoon en ten volle toegerus. Was heerlik en veilig met ons drie poedels. Heerlike verwarmers en kaggel vir koue wintersaande. Sal baie gerieflik wees vir langer verblyf aangesien daar 'n garage is, skottelgoedwasmasjien en wasmasjien.

Rozitta D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozitta D
Gesin met klein kinders

Perfekte huis vir 'n gesin, met alles wat jy nodig het om gemaklik te kuier en lekker te ontspan. Uitstekende ligging.

Coliz House was presies wat ons nodig gehad het om lekker gemaklik te kuier saam met ons kinders. Die huis het alles wat jy nodig het en die groot omheinde tuin is baie veilig. Die huis was 'n heerlike somervakansiehuis met groot deure wat lei na die tuin, maar dit sal ook 'n heerlike winterbestemming wees met die groot kaggel in die leefvertrek. Die huis is so 300 m van die strand af en daar is 'n gesellige Portugese restaurant met lekker pizzas om die draai. Ons sal verseker weer gaan. Dis nou ons Hermanus-huis.

Coliz House's terugvoer

Baie dankie vir die goeie review. Julle is welkom om altyd weer te bespreek.
Vriendelike groete,
Anita

Coliz House
was R1 700
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 6)
was R1 700
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 6)
was R1 700
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdelaan 59, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjmYmTRlpAnBtdoOnNkD5crIIShmKGIBwWC5MpnwCrv3hzXijYA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 700, nou Vanaf R1 190  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 59 Third Avenue Sandbaai 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.425146753365 19.193391501904
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za