College Road Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

College Road Cottage is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2 gaste in die Karoo-dorpie, Cradock.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n slaapbank in die sitarea vir kinders tot en met 12 jaar oud. Vir gaste se gerief word linne en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en 'n oond, 'n mikrogolfoond, yskas, breekware, eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met DStv in die sitarea en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste se gebruik.

Cradock bied verskeie doendinge, van voetslaan- en 4x4-roetes, tot besienswaardighede soos die Groot Visrivier Museum en die Olive Schreiner Huis.

Slaapplek

'n Bespreking by College Road Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na College Road Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]