LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Collie Farm House | LekkeSlaap
+9

Collie Farm House

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collie Plaas, Dendron, 0715, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Collie Farm House skuil op 'n plaas in die bosveld aan die buitewyke van Mogwadi. Die dorpie is 'n uur se ry van Polokwane af en is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n bosveldwegbreek. MonCherié Wedding Venue is slegs 5 km vanaf Collie.

Die grasdakkothuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n solderarea met 3 enkelbeddens, sowel as 'n tweede slaaparea met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede badkamer word gedeel.

Die kombuis is toegerus met yskaste, 'n gasstoof, mikrogolfoond en kooktoebehore. Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Gaste is welkom om in die nabygeleë dam te gaan afkoel of lekker wild te gaan kyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Collie Farm House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Collie Farm House
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Collie Plaas, Dendron, 0715, Limpopo
  • Gaste dink Collie Farm House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Soutpansberge Limpopo
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collie Plaas, Dendron, 0715, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjhooFW8uhv2fWDim2KZMOV7ou1SbhcopP52rYCSxvplPUkvY0A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Farm Collie Dendron 0715 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.303464770564 29.406953757083
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!