LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Collie Farm House | LekkeSlaap
+9

Collie Farm House

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Collie Farm House
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Samantha B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha B
Saam met vriende

Perfect for 1 night or even a long weekend, or longer.

Beautiful country house with a fantastic outdoor and indoor entertainment area. Perfect for 1 night or even a long weekend, or longer. Everything you need is available. The tranquillity is wonderful!

Collie Farm House's terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet.

Collie Farm House
Jan V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Gesin met klein kinders

Dit was meer as wat ons verwag het, 'n pragtige plek.

Pragtig skoon ruim en rustige plaas kuier. Ons sal beslis weer besoek. Net baie muskiete, so tref voorsorg. Sal ook net graag die hekke wil sluit saans. Baie baie lekker plek. Dankie.

Deborah P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah P
Saam met vriende

Lekker rustige bosveldwegbreek vir moeë stadsmense.

Tina was baie vriendelik en behulpsaam en dit was lekker dat die huis ook elke dag gediens is (beddens opgemaak en skottelgoed gewas). Die bosveldomgewing is heerlik rustig en ons het ook heelwat wild, voëls en nagapies gesien. Die huis is goed toegerus en gemaklik, dalk net meer geskik vir 'n egpaar met kinders (en hul vriende) of so, want die 6 slaapplekke bo is oopplan en volwassenes mag dit moeilik vind om daar tot rus te kom (met die badkamer ook op die onderste vloer indien mens in die nag 'n draai wil loop). Die kuierarea en lapa asook al die buite-fasiliteite was egter baie goed en lekker en ons het lekker gebraai en gekuier. Die beddegoed en handdoeke is bietjie "gebruik" reeds maar tog skoon en netjies en was vir ons heeltemal voldoende. Al is daar nie 'n geëlektrifiseerde heining om nie was ons nooit bang nie en het ons altyd veilig gevoel op die perseel - daar is 'n lekker gevoel. Ons kan dit beslis aanbeveel vir moeë stadsmense wat 'n stil wegbreek nodig het - lekker baie speelplek vir kinders en groot kuierarea vir die grootmense! Baie dankie, Tina!

Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collie Plaas, Dendron, 0715, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjhooFW8uhv2fWDim2KZMOV7ou1SbhcopP52rYCSxvplPUkvY0A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Farm Collie Dendron 0715 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.303464770564 29.406953757083
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!