Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Colnera

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, Colneraplaas, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 R510 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Colnera sowat 3 km vanaf die gewilde dorpie Heroldsbaai. Die gebied is berug vir sy kus-wandelroetes, en as uitkykpunt vir dolfyne en walvisse. Dit is naby die R404, 3 km vanaf Heroldsbaai en 7 km vanaf George Lughawe. Dis 'n heerlike vakansiebestemming vir die gesin.

Verblyf is beskikbaar in 5 1-slaapkamer selfsorg-chalets. 2 van die chalets, Swarthout en Geelhout, is effens groter as die ander en daar is 'n slaapbank in die leefkamer vir 2 kinders onder 16. Die slaapkamers het dubbelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n oopplankombuisie met 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond, enkelinduksieplaat, breekware en eetgerei. Elke chalet beskik oor braaigeriewe. Die eenheid het nie 'n TV nie.

Die plaas beskik oor 'n trou- en funksielokaal. Gaste kan op die grasperk piekniek hou en gehaltetyd saam met di gesin deurbring. Doendinge op die perseel sluit bergfietsry, stap, piekniek hou en voëlkyk in. Gaste kan by die groot dam gaan visvang, roei en swem. Die plaas word beveilig deur 'n elektroniese hek en hoë heining wat ook die wild binnehou. Die chalets is sowat 300 m van die hek af geleë en word bereik via 'n sementpad.

Colnera is slegs 15 km vanaf die Garden Route Mall.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 48 resensies vir Colnera
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • R404, Colneraplaas, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Colnera het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R600 R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, Colneraplaas, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10a58e26d5e3a2eec2fbc6d9c7cadd5c0d6d42f2fae235615486737546c1b16eab23c11f42150c926c653720bfac119e4f93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R510 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 R404 Colnera Farm 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.038587694604 22.374691571088