Cologne 1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cologne 1 is op die veilige Silver Lakes Gholflandgoed in Pretoria-Oos geleë. Dit is stapafstand van sy suster instansie, Cologne 2.

Cologne 1 bied sakpasverblyf in gerieflike kamers. Daar is kamers met 'n en suite-badkamer, en ander kamers deel 'n badkamer. 'n Kontinentale ontbyt word voorsien.

Gaste het toegang tot 'n goed toegeruste gemeenskaplike kombuis en leefareas. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het 'n platskerm-TV. Daar is 'n swembad buite en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Cologne 1 verseker 'n skoon en vars bed, aangename omgewing en vriendelik personeel om jou gedurende jou verblyf by te staan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Switsers
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cologne 1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]