LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Colonial Karoo | LekkeSlaap
+11

Colonial Karoo

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir George Grey-straat, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Colonial Karoo is 'n boetiekgastehuis in Murraysburg en bied gerieflik gemeubileerde kamers aan gaste.

Gaste het 'n keuse van 3 kamers, naamlik die Murray-suite en Sneeuberg-kamers, elk met slaapplek vir 2 gaste en Kruger's Kop met slaapplek vir 3 gaste.

Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Handdoeke, pantoffels en japonne word voorsien.

Tradisionele maaltye word in 'n plaasstyl-kombuis voorberei en is op versoek beskikbaar. Gaste kan ook ontspan in die teetuin en varsgebakte goedere geniet. 'n Houtvuur-warmbad is beskikbaar en gaste kan afkoel in die dam.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Colonial Karoo
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sir George Grey-straat, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Colonial Karoo het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir George Grey-straat, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFTrAIWPXwpGagqvQCryxVKr0SkCXEZwszR8SYElJ9BbXQpnofJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Sir George Grey Street Murraysburg 6995 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.961775349384 23.76376667377
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!