Colonial Sands 203

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Colonial Sands 203 is 'n strandfrontwoonstel met slaapplek vir 8 gaste in Margate Beach.

Die woonstel het 'n see-uitsig en beskik oor 4 slaapkamers, elk met dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Die slaapkamers deel 2 badkamers met storte.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en maaltye kan by die ontbyttoonbank of rondom die eetkamertafel geniet word.

Die sitkamer het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt en gaste is welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saam te bring.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig en parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie. Die kompleks het 'n hysbak en bied toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en sekuriteit.

Slaapplek

'n Bespreking by Colonial Sands 203 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Colonial Sands 203 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R910 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false