Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Columbasingel 33

Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 26 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Columba-singel 33, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 R520 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Columbasingel 33 bied selfsorgverblyf in die skilderagtige en rustige kusdorpie Groot-Brakrivier op die Tuinroete.

Die instansie beskik oor 'n ten volle toegeruste tweeslaapkamer-eenheid, asook 'n aparte ateljeewoonstel. Albei eenhede is totaal afgesonder met aparte ingange. Die eenhede kan wel saam bespreek word en gesamentlik gebruik word as 'n drieslaapkamereenheid met 3 afsonderlike badkamers. (Let asseblief daarop dat daar gedurende Desember-spitstyd 'n minimum-verblyftydperk van 8 nagte is. Daar is in totaal beddens vir 9 mense.)

Die eerste slaapkamer in die tweeslaapkamer-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede slaapkamer het 'n dubbel- en 'n stapelbed wat van 'n aparte badkamer met 'n bad gebruik maak. Die woonstel het 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n leefarea met 'n Open View TV en dit bied toegang tot 'n stoep.

Die eenslaapkamer-eenheid het 'n dubbel- en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstofie, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe.

Let asb. daarop dat die eenhede vir die gerief van inwonende gaste is en nie geskik is as 'n venue nie.

Verskuifbare braaigeriewe asook parkeerplek op die erf is beskikbaar.

Besprekings word tot 10 maande vooruit aanvaar. Let asb. dat die eienaar in 'n woonstel op die perseel woon.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Seeplaas, Botlierskop Wildreservaat, die Tuinroete Nasionale Park, Botha- en Hersham-strand in, asook Hartenbos en Mosselbaai.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 47 resensies vir Columbasingel 33
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Columba-singel 33, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Columbasingel 33 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R520
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Columba-singel 33, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0caa6311581ccb226e0610ffe09dd4d44d37d755fb5f693cfaecda29b1d4e86c166b7e1a0942ed0ff097a9aaf129bdd6b559?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R520 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 33 Columba Circle Southern Cross 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.057237 22.224743