Dullstroom Akkommodasie by Colwyn Cottage | LekkeSlaap
+13

Colwyn Cottage

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Colwyn Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Michelle O - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle O
Saam met vriende

Pragtige plek, goed geleë maar nie geskik vir groepkuier nie. Gelukkig was ons net 5 mense gewees!

Colwyn Cottage het vier baie groot slaapkamers en 3 badkamers, maar die een onderste kamer se bed staan voor die kaste. Derhalwe leef jy uit die tasse want jy kan nie by die 4 kaste uitkom nie. Alhoewel daar slaapplek is vir 8 mense is daar nie kuierplek/ sitplek vir 8 mense om saam te kuier nie. Daar is slegs 2 stoele in die TV-vertrek en net 4 stoele wat om die kombuistafel pas want dit is teen 'n muur gedruk! Daar is voldoende eetgerei, wat 'n pluspunt is. Ek het egter gedink die R3600 per nag was nie waarde vir geld nie.

Heather A - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather A
Gesin met tieners

The cottage is very well appointed, safe, quiet and serviced - lovely for a family!

We had a lovely stay.

Vanaf R2 800
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 800
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 800
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwyn-singel, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5ODBhMmNhLTEwMzItNDM2ZC1hNmFjLWE4MzVmNGY4YTgyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (vir 8 persone) 2 5 1 5 Colwyn Close Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.41869057231 30.109221786261
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za