Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ComeStay No.6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gonubie-hoofweg/Langs die N2, Pebble Ridge Place 6, Highway Church Estate, 4 km vanaf Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 240 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

ComeStay No.6 is 'n kompakte selfsorghuis in 'n klein residensiële dorpie op die Highway Church-landgoed net langs die N2. Dit is 10 minute van die Gonubie-strandfront en die middel van Oos-Londen af. Die huis is maklik bereikbaar en gerieflik en in 'n vreedsame omgewing. Dit is die perfekte wegbreekplek vir 'n gesin of sakereisigers.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n plafonwaaier. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie en oond, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met buitesitplek en braaigeriewe. Parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by ComeStay No.6 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Gonubie-hoofweg/Langs die N2, Pebble Ridge Place 6, Highway Church Estate, 4 km vanaf Gonubie, 5257, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gonubie-hoofweg/Langs die N2, Pebble Ridge Place 6, Highway Church Estate, 4 km vanaf Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA613b7966d17fa0e492faa48fd0d90efd3073f8c6d1d618e5855005155ee55cbd3f6afb9d92f8223ab9eace721ca13adb63bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 4 mense Gonubie Main Road/Off the N2 6 Pebble Ridge Place, Highway Church Estate 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.938231978864 27.95621370621